Skip to main content

Dressing the town in Jade, white, and blue on a lazy Sunday afternoon...

 

Dressing the town in jade, white, and blue on a lazy Sunday afternoon...

Paarl, 24 July 2022                             By  Elsje Dreyer

It is interschools season in Paarl in the coming month. Up first is the interschools between Paarl Girls’ High and Paarl Boys’ High against Paarl Gimnasium. Driving through Paarl this afternoon, you could really feel the presence of the Girls’ High Magic. Three o’clock this Sunday afternoon, the town came to life as it was decorated in the colours of the schools competing in Interschools in the coming week!

I am genuinely proud of the Girls’ High girls' exceptional job today. The girls were filled to the brim with creativity and enthusiasm if one had to judge on some of the banners the girls put up. I was reminded today of what a great school I am privileged to be in. Today we reflected our values of gratitude, kindness, and school pride throughout the streets of Paarl.  If you look to your left and to your right you will see a town painted in jade, white, and navy.

Die gees vanmiddag in die Paarl was iets om te beleef. Die leerders se entoesiasme en opgewondenheid is ‘n bewys dat hulle die gees van interskole aanvoel. Een van ons skool se waardes wat vanmiddag uitgestaan het, was sinergie. Aanvanklik het ons gedink daar gaan net ‘n handjievol leerders opdaag, maar teen drie was die strate vol Girls’ High leerders. Almal het saamgewerk vir een hoof doel, om ons skool trots te maak. Die leerders het gelag en pret gehad, want ons kan weer Interskole vier. 

Die tonele van uitbundige vrolikheid, samesyn en entoesiasme wat vanmiddag in strate van Paarl afgespeel het, sal my seker altyd bybly. Ek kan nadese sonder twyfel sê dat die meisies van Hoër Meisieskool Paarl  reg is vir Interskole.



Comments

Popular posts from this blog

C for Concentration, Courage & Commitment!

  C for Concentration, Courage & Commitment! Paarl, 28 July 2022 By Jacqueline Swart   The u/18C girls hockey match caused many stomachs to turn on the pavilion. Students from both schools came to support their friends with flags, posters, and cheer.  Both teams were strong and challenged each other. Paarl Gim scored the first goal, and had the ball for the most of the first half, but Paarl Girls’ High came back strong in the second half. When the score read 3-1 with only a few minutes left Girls’ High was confident that we would win, but Paarl Gim had strong players who persevered and they scored a second goal.  One minute left. 3-2. Paarl Gim gets an attacking short corner. Everyone is quiet… the audience watch quietly in anticipation… It is the dying moments of the match. Gimnasium pushed the ball out to the castle. A to and fro followed in the circle, finally Girls High managed to pass the ball out of the circle into the dead zone. Time has run out. As i...

Interskole 2022: Herleef en Herinterpreteer

Interskole 2022: Herleef & Herinterpreteer… Die Interskole 2022 week vir Hoër Meisieskool nader die einde. Gister was ‘n heerlike dag wat begin het met ‘n BigBrag, voortgesit is met aksie-belaaide netbal en hokkie en geëindig het met ‘n heerlike ouer bring-en-braai. Aan die einde van hierdie besondere dag wou ek graag iets skryf oor die erfenis van interskole en HMS Paarl se deelname daaraan. Ek wou iets skryf oor hoe ons, ons ryke tradisie laat herleef het. Ek het begin navorsing doen. Ek wou meer weet oor HMS se eerste wedstryde en deelname aan interskole. Ons praat baie van die die ryke tradisie en al die herinneringe, maar oor die algemeen weet ons nie veel daaroor nie. Die resultate wat vassteek is ook net die van die HJS/ Gim wedstryde. As jy terugdink sou jy jouself kon flous dat Interskole slegs tussen HJS en Gimnasium plaasvind. Hierdie idee word versterk deur die media. Soek jy inligting op die internet ongeag jou soekwoorde, is die resultaat eenvormig dat Interskole gaan...

Kom ons praat A-spanne.

  Kom ons praat A-spanne. Eerste Spanne (Foto en Kopiereg: EJ Langner) Sport is ‘n duiwel. Die telbord weerspieël nie altyd die passie waarmee daar gespeel is nie. Dit was die geval vir die o.18 A netbal- en hokkiespanne van Hoër Meisieskool en Paarl Gimnasium. Die twee skole se A-spanne het hulle harte op die veld/baan uitgespeel en alles vir hul spanne gegee. Die uitkomste in beide wedstryde was net van so aard dat mens ‘n tree moet teruggee en jou hoed afhaal vir die wenspan en sê: “Sjoe! Dit was nou goed gespeel.” Renezia en Adri in aksie (foto: EJ LANGNER) As ons begin met die o.18A netbalwedstryd (en julle moet verskoon hierdie is kommentaar van ‘n netbal-leek). Die reën het gewyk en ‘n skouspelagtige wedstryd kon gespeel word. In die eerste kwart van die wedstryd was dit ‘n redelike heen-en-weer besigheid met HMS wat ‘n doel inskiet en dan Paarl Gimnasium, maar aan die einde van die eerste kwart het die volgehoue druk van die HMS-span die damwal bietjie laat kraak en gelei t...